Romeine 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom dan julle verpligtings teenoor almal na: betaal belasting aan dié wat dit van julle vra, tolgeld en alle soortgelyke heffings aan dié wat dít van julle vereis; en respekteer en eer almal aan wie julle dit verskuldig is.

Romeine 13

Romeine 13:1-10