Romeine 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom moet julle ook julle belasting betaal. Hulle is immers dienaars van God wanneer hulle hulle taak getrou uitvoer.

Romeine 13

Romeine 13:1-14