Romeine 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit alles kom daarop neer dat Israel nie die vryspraak gekry het waarna hulle deur nakoming van die wet gesoek het nie. Die klein groepie wat God vir Hom laat oorbly het, het dit egter wel gekry. Die meerderheid is egter innerlik verhard.

Romeine 11

Romeine 11:5-9