Romeine 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as dit uit genade is, dan was dit sekerlik nie op grond van hulle goeie dade nie – anders sou die genade nie meer werklik genade wees, dit wil sê dit wat ons teen alle verdienste in van God ontvang nie.

Romeine 11

Romeine 11:4-12