1. Jerubbaäl se seun Abimelek het een keer sy ma se familie in Sigem gaan besoek. Hy sê toe vir sy ma se mense:
2. “Kom ons vind uit by die mense van Sigem of hulle verkies om deur al 70 seuns van Jerubbaäl regeer te word, of liewer deur net een persoon. Onthou ’n bietjie dat ek van dieselfde vleis en bloed is as julle.”