Rigters 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná Abimelek was Tola Israel se rigter. Hy was die seun van Puwwa, die seun van Dodo, uit die stam Issaskar. Hy het in Samir in die heuwels van Efraim gebly.

Rigters 10

Rigters 10:1-9