Rigters 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hordes Midianiete het met hulle veetroppe gekom en soos ’n swerm sprinkane hulle tente oral opgeslaan. Hulle kamele kon nie eers getel word nie. Waar hulle ook al gekom het, het hulle die land kaalgestroop.

Rigters 6

Rigters 6:1-13