Rigters 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het daar kom kamp opslaan en alles wat in die grond was, vernietig, selfs so ver as tot by Gasa. Hulle het nie ’n ding agtergelaat waarvan Israel kon lewe nie, selfs nie eers ’n skaap of ’n bees of ’n donkie nie.

Rigters 6

Rigters 6:3-12