Rigters 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van Issaskar was saam met Debora. Issaskar het Barak gevolg. Hulle is te voet die vallei in. By Ruben se groep was daar huiwering.

Rigters 5

Rigters 5:12-17