Rigters 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party van hulle was van Efraim, selfs van waar die Amalekiete voorheen gewoon het; Benjamin, hulle het agter jou opgeruk. Uit jou volk van Makir het leiers van die berg afgekom, uit Sebulon het mense gekom wat die heersersepter dra.

Rigters 5

Rigters 5:9-24