Rigters 21:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vergadering van die Israeliete het toe ook uitmekaargegaan volgens hulle stamme en families. Elkeen is van daar af terug na sy grond toe.

Rigters 21

Rigters 21:23-25