Rigters 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Benjaminiete het toe so gemaak. Toe die meisies uitkom om te dans, het hulle vir hulle genoeg vroue gegryp. Die Benjaminiete is met hulle weg na hulle eie grond toe. Hulle het hulle stede weer opgebou en daarin gaan woon.

Rigters 21

Rigters 21:20-24