Rigters 21:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Israeliete het ’n eed afgelê by Mispa: “Ons sal nooit ’n Benjaminiet met enigeen van ons dogters laat trou nie.”

2. Hulle het na Bet-El toe gegaan en die hele dag lank daar voor God hardop staan en huil.

Rigters 21