Rigters 20:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die manskappe van Israel het teruggegaan na die gebied van Benjamin. Hulle het alles, mens en dier, in elke stad doodgemaak. Hulle het alles waarop hulle afgekom het, verbrand.

Rigters 20

Rigters 20:43-48