Rigters 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die twee het gaan sit en saam geëet en gedrink. Die meisie se pa sê toe vir die man: “Bly asseblief nog ’n nag oor en geniet dit hier.”

Rigters 19

Rigters 19:1-11