Rigters 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die vierde dag het hy vroeg opgestaan en reggemaak om te vertrek. Die meisie se pa het vir sy skoonseun gesê: “Eet eers ’n bietjie en daarna kan jy vertrek.”

Rigters 19

Rigters 19:1-14