Rigters 16:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Filistyne begin dronk word, het hulle gesê: “Bring Simson vir ons dat hy ons kan laat pret hê.” Hulle het Simson uit die tronk gaan haal om hulle te kom vermaak. Hulle het hom tussen die twee hoofpilare van die tempel laat staan.

Rigters 16

Rigters 16:20-29