Rigters 16:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die mense hom sien, het hulle hulle god begin loof en gesê: “Ons god het ons vyand wat ons land so verwoes het en so baie van ons doodgemaak het, in ons mag gegee!”

Rigters 16

Rigters 16:21-31