Rigters 15:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die fakkels toe aan die brand gesteek en die jakkalse in die graan van die Filistyne ingejaag. Hy het die gerwe en die miedens, alles laat afbrand. Hy het ook die wingerde en die olyfboorde vernietig.

Rigters 15

Rigters 15:1-10