Rigters 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het 300 jakkalse gaan vang en hulle sterte twee-twee aan mekaar vasgemaak. Tussen elke twee sterte het hy ’n fakkel vasgemaak.

Rigters 15

Rigters 15:1-5