Rigters 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom belowe: “Ons sal jou nie doodmaak nie. Ons gaan jou net boei en aan die Filistyne uitlewer. Ons sal jou regtig nie doodmaak nie.” Hulle het hom toe met twee nuwe toue vasgemaak en hom weggeneem van die skeur af.

Rigters 15

Rigters 15:12-19