Rigters 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Juda sê toe vir hom: “Ons het jou kom vang om jou aan die Filistyne uit te lewer.” “Goed,” het Simson vir hulle gesê. “Beloof my net dat julle my nie sal doodmaak nie.”

Rigters 15

Rigters 15:3-15