Rigters 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees van die Here het in hom gekom. Hy het met sy kaal hande die leeu se kake uitmekaargeskeur, soos ’n mens ’n bokkie verskeur. Simson het niks daarvan vir sy ouers gesê nie.

Rigters 14

Rigters 14:3-14