Rigters 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Simson en sy ouers op pad was na Timna toe, het ’n jong leeu hom naby die wingerde van Timna aangeval.

Rigters 14

Rigters 14:1-8