Psalms 89:17-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Hulle juig die hele dag oor u Naam,is verheug oor u regverdigheid.

18. U is hulle kragtige roem.Deur u goedheid is ons sterk.

19. Die Here is ons beskermer,die Heilige van Israel is ons koning.

20. Voorheen het U deur ’n visioenmet hulle wat aan U getrou is, gepraat en gesê:“Ek het hulp verleen aan ’n krygsman.Uit die gewone mensehet Ek die uitverkore een verhef.

Psalms 89