Psalms 89:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voorheen het U deur ’n visioenmet hulle wat aan U getrou is, gepraat en gesê:“Ek het hulp verleen aan ’n krygsman.Uit die gewone mensehet Ek die uitverkore een verhef.

Psalms 89

Psalms 89:10-24