Psalms 80:19-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Dan sal ons U nie weer verlaat nie.Laat ons herlewe,dan sal ons weer u Naam aanroep. O Here, God die Almagtige