Psalms 69:30-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Ek is ellendig en in pyn.Laat u redding, o God, my beveilig.

31. Ek sal God se Naam loof met sang,Hom met danksegging verheerlik.

32. Die Here verkies dit bo bulleen bo ’n volmaakte offerdier.

33. Die verdruktes sal dit sienen bly wees.Laat almal wat God dien,weer moed skep,

Psalms 69