Psalms 68:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God wek ontsag in sy heiligdom.Hy is die God van Israel.Vir sy volk gee Hy mag en sterkte.Laat God verheerlik word.

Psalms 68

Psalms 68:26-36