Psalms 69:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. U ken die beledigings,die vernedering en die skande;U het al my vyande gesien.

21. Hulle beledigings het my gebreek,en ek is radeloos.Ek het gesoek vir meegevoel,maar tevergeefs;vir ’n bemoediger,maar daar was niemand.

22. In plaas van kos gee hulle my gif;hulle gee asyn om my dors te les.

Psalms 69