Psalms 69:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Red my, o God!Die vloedwatersis reeds tot by my keel.

3. Dieper en dieper sink ek in modder,met geen plek om te staan nie.In diep waters het ek beland,en die stroom oorweldig my.

Psalms 69