Psalms 61:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. O God, luister na my roepstemen hoor my gebed!

3. Vanaf die einde van die aarderoep ek tot U om hulp,want ek is moedeloos.Lei my na die rots hoër as ek.

4. Waarlik, U is vir my ’n skuilplek,’n sterk vesting buite bereik van my vyande.

Psalms 61