Psalms 43:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Spreek my vry, o God!Verdedig my saakteen ’n goddelose volk.Red my van mense wat vals en boos is.

2. Want U, o God, is my veilige skuilplek.Hoekom het U my dan verstoot?Hoekom moet ek rouomdat vyande my verdruk?

3. Stuur u lig en u waarheid;laat dit my lei.Laat dit my bring na u heilige berg,na die plek waar U woon.

Psalms 43