Psalms 141:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Regverdiges kan my slaan in liefde,en my ook teregwys.Dis soos salwing van die kop met olie,wat ek nie sal weier nie.My gebede is gedurigteen boosdoeners gerig.

Psalms 141

Psalms 141:1-9