Psalms 141:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, ek roep tot U;maak tog gou!Luister na mywanneer ek na U roep!

2. Aanvaar my gebedsoos wierook voor U,en my uitgestrekte handesoos ’n offer in die aand.

Psalms 141