Psalms 127:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tevergeefs werk julle so hard,van vroegoggend tot laatnag,soos julle swoeg om te bestaan.Maar vir hulle wat Hy liefhet,gee Hy dit in hulle slaap.

Psalms 127

Psalms 127:1-5