Psalms 117:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Loof die Here, al die nasies.Prys Hom, alle volke.

2. Want sy liefde is groot oor ons;die trou van die Herebly vir altyd.Prys die Here!

Psalms 117