Prediker 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het baie silwer en goud vir myself bymekaargemaak, asook ’n skat van konings en provinsies. Ek het sangers en sangeresse aangestel,en die dinge bekom waarmee mense die lewe geniet, naamlik een meisie na die ander.

Prediker 2

Prediker 2:1-18