Ek het slawe en slavinne aangekoop.Ander is as slawe in my huis gebore. Ek het groot troppe beeste en kleinvee besit, meer as enigeen wat voor my in Jerusalem geleef het.