Prediker 11:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Ongeag hoe lank jy lewe, geniet elke oomblik daarvan.Maar onthou die donker dae,want hulle sal baie wees.Tog is alles wat kom, sinloos.

9. Jong man, geniet jou lewe terwyl jy jonk is,vind vreugde in jou jeugen wat jy ook al sien.Doen wat jy graag wil doen,maar onthou net:God sal van jou rekenskap eis.

10. Vermy bekommernis,dit sal jou liggaam gesond hou. Ook die jeug en jonkheid is sinloos.

Prediker 11