Prediker 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ongeag hoe lank jy lewe, geniet elke oomblik daarvan.Maar onthou die donker dae,want hulle sal baie wees.Tog is alles wat kom, sinloos.

Prediker 11

Prediker 11:1-10