Openbaring 4:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, Hy wat vir altyd lewe,

10. val die 24 ouderlinge in aanbidding neer voor Hom wat op die troon sit. Hulle aanbid Hom wat vir altyd lewe en sit hulle krone voor die troon neer en sê:

11. “U is waardig, Here ons God,om die heerlikheiden die eeren die mag te ontvangomdat U alle dinge geskape het;deur u wil is alleswat bestaan, geskape.”

Openbaring 4