Openbaring 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe in die regterhand van Hom wat op die troon sit, ’n boekrol gesien, vol geskryf aan die binne- én die buitekant, en deur sewe seëls deeglik verseël.

Openbaring 5

Openbaring 5:1-10