Openbaring 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy oë was soos ’n vuurvlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Op Hom was ’n Naam geskryf wat niemand anders as net Hyself geken het nie.

Openbaring 19

Openbaring 19:9-15