Openbaring 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek gesien die hemel is oopgemaak. En kyk! Daar verskyn ’n wit perd. Sy Ruiter word die Getroue en Betroubare genoem. Hy oordeel op ’n regverdige manier en voer ook só oorlog.

Openbaring 19

Openbaring 19:9-20