Openbaring 18:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Babilon se strate is die bloed van die profete gevind, en van hulle wat aan God toegewy is, ja, almal wat op die aarde doodgemaak is.

Openbaring 18

Openbaring 18:16-24