Openbaring 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lig van ’n lamp sal nooit weer in jou skyn nie. Die stem van ’n bruidegom en bruid sal nooit weer in jou gehoor word nie. Jou handelaars was die magnate van hierdie aarde, want deur jou bedrieëry het hulle al die nasies om die bos gelei.”

Openbaring 18

Openbaring 18:15-24