Openbaring 18:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ’n baie sterk engel ’n yslike rots, so groot soos ’n maalklip, gevat en dit in die see gegooi en gesê:“Net so gewelddadig sal neergegooi wordBabilon, die groot stad, en niemand sal dit ooit weer vind nie.

Openbaring 18

Openbaring 18:16-24