Openbaring 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees uitgelate oor haar val, hemel, en julle wat aan God gewy is, apostels en profete! God het die oordeel wat julle uitgespreek het, inderdaad oor haar gebring.

Openbaring 18

Openbaring 18:14-23