Openbaring 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel sê toe vir my: “Waarom is jy so verwonderd? Ek sal jou vertel wat die misterie van hierdie vrou is, en van die monster met die sewe koppe en tien horings wat haar ronddra.

Openbaring 17

Openbaring 17:4-14